Ou Oom Nico het ‘n plaas

R180,00

98 in stock

Category:

Description

In Ou oom Nico het ‘n plaas verander alles skielik een aand. Die wind waai en die mis rol dik oor die lande. Eers die varke, toe die hoenders en die koeie.

Ou oom Nico, sy vrou en hul twee seuns moet vining uitvind wat fout is op die plaas voor dit te laat is. Of is dit alreeds te laat? Kruip nader as jy durf!

“Ou oom Nico het ‘n plaas.. hee haa hee haa… Of.. A-OH A-OH… OU NEE!”

Deel van die Hoendervleis Reeks 1

A4 Grootte | Saddle Stitch

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ou Oom Nico het ‘n plaas”

Your email address will not be published. Required fields are marked *