Hoendervleis Reeks 1 | Trilogie

R490,00

92 in stock

Category:

Description

Hou jy van stories wat jou hare laat regop staan – maar jou steeds laat glimlag? Dan is hierdie drie boeke in een grillerige versameling net vir jou:

  • Jan en die Monster-Boontjierank – die klassieke sprokie met ’n donker draai.

  • Die Gemmerbroodmannetjie – hy hardloop vinnig… maar kan hy wegkom van sy eie lot?

  • Ou Oom Nico het ’n Plaas – en jy wil liewer nie weet wat saans daar gebeur nie…

Hierdie bundel bring drie skrikwekkend lekker verhale saam – perfek vir kampvuurlees, slaaptyd-stories wat jy nie kan vergeet nie, of vir almal wat hou van ’n bietjie grillerigheid saam met hul sprokies.

Deel van die Hoendervleis Reeks 1

A4 Grootte | Saddle Stitch

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Hoendervleis Reeks 1 | Trilogie”

Your email address will not be published. Required fields are marked *