Description
In Die Gemmerbroodmannetjie het ’n eensame bakker iets gebak wat nooit gebak moes word nie. Iets wat hardloop. Iets wat lag. Sommige sê hy is geëet. Ander sê… jy is dalk volgende. Kruip nader as jy durf!
“Hardlooop, hardloop so vining soos jy kan… ek gee jou rillings – ek is die Gemmerbroodman!”
Deel van die Hoendervleis Reeks 1
A4 Grootte | Saddle Stitch




Reviews
There are no reviews yet.